Eric Sykes

Eric Sykes
Geboorte (1923-05-04)4 Mei 1923
Sterfte 4 Julie 2012 (op 89)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Sykes (4 Mei 1923 – 4 Julie 2012) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Plank (1967), The Others (2001), en Harry Potter and the Goblet of Fire (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy